Huis van Hohenzollern

Huis van Hohenzollern
Wapen van die Huis van Hohenzollern
Wapen van die Huis van Hohenzollern
Land Duitse Keiserryk
Stigter Burkhard I
Laaste heerser Wilhelm II van Duitsland
Gestig 1061
Bedanking van laaste heerser 1918
Rede Novemberrewolusie
Titels Koning van Pruise, Duitse Keiser
Die huidige hoof van die Brandenburgs-Pruisiese Linie van die Huis van Hohenzollern, Georg Friedrich, Prins van Pruise, en sy eggenote Sophie
Die Hohenzollern-dinastie se stamkasteel naby Hechingen, deelstaat Baden-Württemberg

Die Huis van Hohenzollern is ’n ou en belangrike Duitse vorstehuis wat eeue lank konings, grawe en hertôe opgelewer het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne